My reg tot assosiasie is gelukkig gewaarborg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Julius Malema, leier van die EFF. Foto: Getty Images
Julius Malema, leier van die EFF. Foto: Getty Images

Vrydag (10.06) kyk ek na die sitting in die “Praathuis” en glo/hoop dat ’n redelike peil van beskawing­ sal heers (anders as die vorige dag). Dit was toe vergeefs.

Binne die parlement, maar nog erger, buite, het die “rooi” lede van die parlement, en veral die vrouelede, my laat dink aan die skrywer Mark Twain, wat gesê het: “Moet nooit met dom mense argumenteer nie, hulle sal jou aftrek na hul vlak en jou daar klop met hul ondervinding.” Asook die politieke aktivis Marcus Garvey se woorde: “You cannot grow beyond your thoughts, if your thoughts are those of a slave, you will remain a slave.”

Gelukkig (ook) waarborg die Grondwet my keuse van assosiasie, maar by implikasie ook disassosiasie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 22/0
Rand - Dollar
16.23
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.7%
Rand - Euro
16.66
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,793.70
+0.2%
Silwer
20.55
+1.2%
Palladium
2,259.00
-1.4%
Platinum
954.00
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,149
-0.7%
Alle aandele
70,883
-0.5%
Hulpbronne 10
64,324
-2.3%
Industriële 25
86,689
-0.4%
Finansiële 15
16,099
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos