’n Beagle ‘soen’ mos sonder spoeg

akkreditasie
Die Banting-dieet vir honde? Dit lyk of Bonnie, ’n nege week oue ­beagle, sommer haar eie kos vang.

 Foto: Herman Verwey
Die Banting-dieet vir honde? Dit lyk of Bonnie, ’n nege week oue ­beagle, sommer haar eie kos vang. Foto: Herman Verwey

Ek verwys na Leon, Durbanville, se brief “Advertensies leer kinders verkeerd” oor advertensies op TV waar honde mense in hul monde lek en “soen” (03.05).

Ek stem saam dat kinders persoonlike higiëne moet toepas, maar dit is dan so ’n mooi advertensie!

Omdat Dotsure ’n beagle vir sy advertensie gebruik, kyk ek dit oor en oor. Ek het twee beagles gehad en hul soenery vreeslik geniet. Kyk weer na die advertensie: Die vrou se mond en gesig is nie eens nat ná die “soenery” nie. ’n Beagle “soen” sonder spoeg, vra my.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.28
+0.4%
Rand - Pond
20.45
+1.0%
Rand - Euro
17.09
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,809.85
-0.5%
Silwer
23.15
-1.5%
Palladium
2,357.95
+1.0%
Platinum
1,029.50
-0.5%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,670
-1.0%
Alle aandele
73,068
-1.0%
Hulpbronne 10
74,785
-0.6%
Industriële 25
90,002
-1.6%
Finansiële 15
14,885
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos