Ek wil graag weet hoekom Xander Bylsma as eerste oortreder wat uit woede opgetree het, lewenslange tronkstraf per moord opgelê word.
Ek praat sy optrede glad nie goed nie, maar kan nie verstaan nie dat party moordenaars (moeilikheidmakers) net 15 jaar tronkstraf kry, en soms ook vroeër op parool vrygelaat word.
Hoekom word almal nie lewenslange tronkstraf vir moord opgelê nie? Dan weet almal wat die straf vir moord is.