Nou weet almal ’n toe mond is ’n heel mond

akkreditasie
Julius Malema, leier van die EFF. Foto: Argief
Julius Malema, leier van die EFF. Foto: Argief

Daar het ons dit nou op goeie gesag: wit mense, voorheen bekend as blankes, het in Suid-Afrika niks meer te sê nie. Hulle is nou amptelik en openlik in die parlement gewaarsku – ’n toe mond is ’n heel mond!

Dit is feitelik korrek – in die nuwe Suid-Afrika is wit mense van geen belang en het hulle hoegenaamd geen invloed of inspraak nie. In ’n demokrasie tel slegs getalle. Gehalte is irrelevant.

In ’n maatskappy het die houer van 5% van die aandele miskien die reg om op ’n vergadering sy stem te verhef en word daar beleef na hom geluister, maar wanneer die stemme getel word, be­teken 5% niks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos