Om bloot in iets te glo beteken niks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Shane Keyser se brief “Mense het geen keuse oor geloof” (28.06) spreek van onkunde oor die Christelike geloof. Geloof is ’n aktiewe keuse om in Jesus Christus te glo en sy redding aan die kruis joune te maak. ’n Prediker het op ’n keer gesê: “As jy in ’n motorhuis gebore is, maak dit nie van jou ’n motor nie.” Dieselfde geld Keyser se stelling. Mense wat net glo in die “Christendom” is nie noodwendig Christene nie, want dit gaan oor ’n daadwerklike geloof in Jesus Christus en om Hom in alles te gehoorsaam uit dankbaarheid dat Hy sy lewe vir jou opgeoffer het sodat jy nie vir jou sonde hoef te betaal nie. Jy ken Hom persoonlik en Hy vir jou. Om bloot in enige godsdiens te glo, beteken niks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.66
-0.3%
Rand - Pond
20.17
-0.5%
Rand - Euro
17.04
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,791.93
+0.2%
Silwer
20.63
-0.2%
Palladium
2,198.04
-2.0%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos