‘Onbesonge joernalistieke heldin’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Winie Rousseau
Winie Rousseau

Verlede Saterdag lees ek met hartseer en ontsteltenis in Die Burger se doodsberigte van een van joernalistiek se onbesonge heldinne, Winie Rousseau. Toe prof. Piet Cillié in 1978 die nagraadse department joernalistiek op Stellenbosch begin het, was sy regterhand Winie, self ’n deurwinterde joernalis.

Sy was die moederowerste, hoogs belese, ’n boekemens, mededeelsaam, en met volle begrip wat jong nagraadse studente nodig het om as ménse die beroep te betree.

Toe ek einde 1993 as departementshoof oorgeneem het, was Winie steeds daar, toe reeds die biegmoeder en probleemoplosser van ’n generasie van Suid-Afrika se knapste jong joernaliste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos