Deel

Ons kan regmaak wat FW misgekyk het

akkreditasie
Oudpres. FW de Klerk
Oudpres. FW de Klerk

Gert van der Westhuizen (23.11) is van mening dat Suid-Afrika nou is waar oudpres. FW de Klerk destyds (1990-1994) was en hy vaar uit teen diegene wat De Klerk en almal wat destyds “ja” gestem het, as verraaiers uitmaak.

Ekself was ’n groot De Klerk-ondersteuner, maar het kort voor die 1994-verkiesing tot die besef gekom dat hy voor die linkse propaganda-aanslag geswig het deur ook al die goeie bedoelings van die beleid van afsonderlike ontwikkeling by die venster uit te gooi en slegs op die swak en lelike dinge te konsentreer wat by die uitvoering van die beleid plaasgevind het.

Van der Westhuizen propageer nou presies dieselfde foute wat De Klerk gemaak het. Die verskille tussen al die volke en kultuurgroepe in hierdie droewe land is so groot dat daar geen manier is wat ons een, gelukkige nasie kan word nie, behalwe as ons nie omgee om saam met die res oor die afgrond te stort nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.42
-0.5%
Rand - Euro
21.12
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
1,018.63
-1.1%
Palladium
1,406.11
-1.6%
Goud
1,960.80
+0.9%
Silwer
23.22
+0.3%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos