Ons moet Bybel met hedendaagse kennis lees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Een van die vanselfsprekende beginpunte van jou benadering tot die Bybel is dat jy aanvaar dat al die dele van die Bybel nie eenders is en op dieselfde vlak lê nie.”Foto: ISTOCK
“Een van die vanselfsprekende beginpunte van jou benadering tot die Bybel is dat jy aanvaar dat al die dele van die Bybel nie eenders is en op dieselfde vlak lê nie.”Foto: ISTOCK

Elmarie Dercksen skryf in Woord en perspektief (19.10): “Mense soek redes om te verskil, selfs in dieselfde Christelike groeperings . . . Ek glo in sagte woorde kies.”

Verder aan sê sy: “Ons is lede van dieselfde liggaam, skryf Paulus, stewig op die fondament van Jesus. Die geheel sal bloei en intuimel as ek kies om te verwond of afbreek.”

Dit is presies wat sal gebeur as die “skrifgeleerdes” sonder liefde­ aanhou twis, doleer en uiteindelik afstig. Die reeds sukkelende gemeentes gaan dit nie oorleef nie. Die kerke wat so lank ’n plek van samekoms en eenwording was, gaan in vreemde hande val.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos