Ons sal nou meer op ons knieë moet gaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Foto24
Foto ter illustrasie: Foto24

Toe dit met die wêreld goed gegaan het, was almal Sondae in die kerk en hopelik saans op hul knieë. Maar die gebede was nie vir jou vriend of buurman nie, net smekinge dat die Vader jou nog meer moet gee. Nie om te deel nie, maar net vir jou om die vol koffers wat jy het, net voller te maak.

Toe kom Covid-19, wat niemand ontsien het nie. Jy, ryk man, jy moet ook jou masker dra voordat jy jou bank of waar ook al mag binnegaan. Jou hande word ook soos almal s’n ontsmet. Jy het ’n gewone mens geword. En nou word die Bybel bevraagteken.

Ja, die Bybel is deur mense geskryf in opdrag van die Vader. Maar die Bybel is nie ’n geskiedenisboek nie, dit is ’n rigtingwyser vir hoe ons van dag tot dag moet leef. En omdat die Woord nie meer te midde van wêreldse welvaart aanvaar word nie, verskyn Covid-19 in ons lewe, kry ons politieke partye wêreldwyd wat geensins belangstel in die behoeftes van die man op straat nie, maar politici wat net hul eie sakke vul.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 101/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.06
+0.8%
Rand - Pond
21.43
+0.6%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,794.35
+0.5%
Silwer
22.81
-0.4%
Palladium
1,762.00
-2.1%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,543
-0.1%
Alle aandele
69,960
-0.1%
Hulpbronne 10
66,284
+1.1%
Industriële 25
92,986
-1.0%
Finansiële 15
13,434
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos