Ons sal self oordeel oor ‘The Lie of 1652’

akkreditasie
Heindrich Wyngaard
Heindrich Wyngaard

Heindrich Wyngaard (27.11) is kennelik uiters ingenome met Patric Tariq Mellet se The Lie of 1652. Hy het dit verslind en is nou gevolglik tans ons eerste hedendaagse Camissa-Afrikaan.

Volgens Mellet het die pre-1652 inwoners ’n florerende skeepshandel aan Tafelbaai bedryf, lank voordat Jan van Riebeeck-hulle, later die Hugenote, en toe in 1820, die Setlaars, hier voet aan wal gesit en dinge kom deurmekaarkrap het.

Wyngaard wil nou weet hoekom Mellet se “weergawe en interpretasie” nie “wit geskiedskrywers en navorsers” se werk met “ander feite” mag konfronteer nie. Hy praat van “feite”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos