Ons treur saam oor Kaapstad se erfenisskat

akkreditasie
Die Kasteel de Goede Hoop in Kaapstad.
Die Kasteel de Goede Hoop in Kaapstad.

Dankie aan Emile Joubert vir sy rubriek oor Kaapstad se historiese geboue (25.08). Ons treur saam met hom oor die traagheid en onwilligheid van Kaapstad se stadsvaders om so ’n erfenisskat te bewaar en as unieke Kaapse erfenisgebied te ontwikkel.

Die Habitatraad en Captrust het reeds in Maart 2011 beswaar aangeteken teen die oprigting van (destyds) ’n beplande kantoorgebou en parkeerplek bo-op die VOC-graanskuur. Amper heiligskennis! Dié twee organisasies was jare lank in ’n regstryd met die stad gewikkel om te keer dat die geskiedkundige plek geweld aangedoen word.

Nieteenstaande die voortslepende geskil en hofverrigtinge elke nou en dan het die stad nogtans stilletjies ’n paar jaar gelede boutoestemming gegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 1
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos