Ons wêreld is glad nie so sleg

akkreditasie
’n Man met ’n kop wat soos die mikroskopiese beeld van die koronavirus lyk, omhels die aarde.
’n Man met ’n kop wat soos die mikroskopiese beeld van die koronavirus lyk, omhels die aarde.

Terwyl ons ingeperk sit en die doemprofete ons oorlaai met stories oor die koronavirus wat onbeheers op hol is, én oor die aarde wat ineenstort weens besoedeling, oorbenutting en oorbevolking, kom Johann Basson tevore met ’n lesing “Word jou wêreldbeeld deur feite gevorm?” (YouTube).

As hoofbron van sy lesing gebruik hy Hans Rosling se gewilde boek Factfulness: Ten Reasons We’re Wrong About the World.

Dié boek was in 2018 die Sunday Times se topverkoper. Dit het toe reeds in 24 tale verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.72
-0.1%
Silwer
20.28
-0.1%
Palladium
2,261.50
-1.2%
Platinum
951.50
-1.0%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,278
-0.5%
Alle aandele
70,981
-0.4%
Hulpbronne 10
64,500
-2.1%
Industriële 25
86,809
-0.3%
Finansiële 15
16,114
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos