Onverklaarde kontant is soos ’n waterpil

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hoeveel geld is hier gebank?
Hoeveel geld is hier gebank?

Sportlui wat ’n (ont)waterpil gebruik, vir watter rede ook al, en uitgevang word, word gewoonlik vir lang tydperke geskors. Die rede is dat hierdie middels enige onwettige stimulante maskeer. Dit gee sportowerhede dus rede om die heel ergste te vermoed.

Net so is onverklaarde kontant die manier om alle ander finansiële kwaaddoenery verborge te hou. Gestel ek en ’n paar vriende stamp ’n geldwa van die pad af, blaas dit op en steel R60 miljoen kontant. ’n Paar onskuldige mense sterf. Nou het ons die probleem dat ons niks daarmee kan koop nie, want die geld is “warm”, dus onwettig.

Gelukkig ken een van ons ’n buffelboer wat hoof is van ’n misdaadsindikaat waar hy gereeld kontant in bruin koeverte moet uitdeel om aan die hoof te bly. Nou koop ons by hom ’n paar buffels met ons kontant. Hy verklaar dit nie aan die inkomstediens nie; hoekom sal hy? Hy benodig juis kontant, want daardie bruinkoevertgeld moenie spore laat in die stelsel nie en niemand betaal graag onnodige belasting nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos