Onwaarhede oor Marikana pla

akkreditasie
’n Stakende werker by Marikana. ’n “Verwoestende” staking staar die land in die gesig as staatsamptenare nie hul enorme salarisverhogings vanjaar kry nie, maar indien dit toegestaan word, dreig die fiskale afgrond vir die land as geheel. Foto: Getty Images
’n Stakende werker by Marikana. ’n “Verwoestende” staking staar die land in die gesig as staatsamptenare nie hul enorme salarisverhogings vanjaar kry nie, maar indien dit toegestaan word, dreig die fiskale afgrond vir die land as geheel. Foto: Getty Images

Elke jaar, wanneer die Marikana-skietvoorval op 16 Augustus herdenk word, word die polisie onder die soeklig geplaas.

Beskuldigings wissel van onbeholpenheid tot wreedheid sonder om die omstandighede in ag te neem waaronder die polisie op daardie ongelukkige dag in 2012 moes optree. Die voorval word altyd beskryf as ’n “slagting” en daarmee het ek ’n probleem. Ja, dit is ’n tragedie wat nooit goedgepraat kan word nie sonder om die polisie in die beskuldigdebank te plaas. Die polisie moes daardie dag binne sekondes besluit en optree in ’n poging om duisende veglustige, aanstormende mense te stuit. Slegs ’n paar dae voor hierdie gebeurtenis is twee polisiebeamptes en ’n veiligheidswag deur oproerige mynwerkers vermoor.

Die Farlam-kommissie het maande tyd gehad om die optrede van die polisie te ondersoek. Vele tekortkominge is in die polisie se optrede geïdentifiseer, dog nie eens die kommissie kon bevind dat die polisie nie in lewensgevaar verkeer het nie. Ek wil nie dink aan die gevolge indien hierdie oproerige mense die oorhand oor die polisie gekry het nie. Ironies genoeg het ons pas gesien hoe ’n tandelose polisiediens in Julie vanjaar moes staan en toekyk hoe die land verwoes word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos