Oorweeg ten minste ‘nuwe’ inligting

akkreditasie

Ek moet erken dat ek geskok is oor Dan Sleigh se resensie (31.10) en die briewe oor Patric Tariq Mellet se boek The Lie of 1652.

Die Burger het die resensie heeltemal te vinnig gepubliseer, sonder om die feite na te gaan. Dit is juis dít waarvan Sleigh vir Mellet beskuldig. ’n Vinnige nagaan van die punte wat Sleigh gemaak het, sou die tekortkominge blootgelê het.

Die boek is besonder goed nagevors. Die eindnotas – meer as 500 van hulle – haal ’n indrukwekkende verskeidenheid bronne aan. Tafelberg Uitgewers het goed geweet dat hierdie boek omstrede sou wees en het daarom gesorg dat hul eie historikus tevrede was met die akademiese standaard daarvan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.14
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,840.60
-0.0%
Silwer
24.53
+1.6%
Palladium
2,058.50
+2.8%
Platinum
1,048.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos