Pasop vir wolwe in skaapklere

akkreditasie
’n Covid-19-entstof word in ’n spuitnaald opgetrek. Foto: Mlungisi Louw
’n Covid-19-entstof word in ’n spuitnaald opgetrek. Foto: Mlungisi Louw

Dit sal raadsaam wees vir regerings om in die belang van hul burgers dubbel versigtig te wees met besluite oor mandate vir inentings. Ongelukkig het die wêreld se voorste ontwikkelaar en verskaffer van die Covid-19-entstof nie ’n vlekvrye geskiedenis wanneer dit kom by eerlikheid en betroubaarheid op sakevlak nie.

Die media is vol van lofbetuigings oor die prestasies van farmaseutiese maatskappye om in rekordtyd wonderlike toor-entstowwe te skep. Dít om die mensdom te help in sy stryd ten einde die wêreldwye pandemie in al sy variante die hok te slaan. Maar min, indien enigiets, word gerep oor die sake-etiek van die spelers.

Hoeveel mense is byvoorbeeld bewus daarvan dat Pfizer in 2009 ’n wêreldrekord-boete van $2,3 miljard moes betaal om sy strafregtelike en siviele aanspreeklikheid te delg wat voortgespruit het uit die onwettige advertensie van sekere farmaseutiese produkte, insluitend Bextra, Geodon, Zyvox en Lyrica?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos