Paul Mashatile het kat aan die stert beet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Paul Mashatile, tesourier-generaal van die ANC.
Paul Mashatile, tesourier-generaal van die ANC.

Die Wes-Kaap is “die laaste bastion van apartheid” in Suid-Afrika (10.10). Indien Paul Mashatile, ANC-tesourier-generaal, toegelaat word om dít kwyt te raak, kan die DA maar voortgaan met hul plakkaat met die gewraakte slagspreuk in Phoenix dat die bewoners van hierdie voorstad as rassiste deur die ANC gebrandmerk word, terwyl die DA hulle eerder as helde sien.

Albei is gemik teen ras en dit gooi die argumente in dieselfde bootjie.

Mashatile se uitlating oor die Wes-Kaap wys dat hy nie net die land se geskiedenis nié verstaan nie, maar dat hy al die bewoners van die streek etiketteer as “apartheids-ondersteuners”. Voor ek meer hieroor uitwei, dit wil nie sê omdat ons munisipaliteite jaar ná jaar skoon oudits kry, ons strate in ’n baie beter toestand is as enige ander provinsie s’n en ons nog relatief veilig voel, ons almal apartheidsondersteuners is of was nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.16
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,793.99
+0.0%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,795.50
+2.5%
Platinum
957.42
+0.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,119
+1.1%
Alle aandele
69,464
+1.2%
Hulpbronne 10
65,176
+1.7%
Industriële 25
93,121
+0.2%
Finansiële 15
13,350
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos