Peter-Steph laat my hart sommer bokspring

akkreditasie
Pieter-Steph du Toit se onderhandelinge met die Westelike Provinsie is nie deur geldgierigheid of eiebelang gedryf nie, sê John Dobson, hoofafrigter van die Stormers en WP. Foto: Gallo Images
Pieter-Steph du Toit se onderhandelinge met die Westelike Provinsie is nie deur geldgierigheid of eiebelang gedryf nie, sê John Dobson, hoofafrigter van die Stormers en WP. Foto: Gallo Images

Beste Pieter-Steph du Toit,

My gebroke hart maak bokspringe van blydskap. Die nuuskanale basuin dit uit: Jy bly by ons – ten spyte van ’n seermaak-hap uit jou vergoeding!

Ek het (19:05) gepleit dat jy asseblief nie die WP vir Frankryk of Japan se miljoene moet verruil nie. Jy het feitlik onweerstaanbare aanbiedinge van die hand gewys om jou lojaliteit teenoor Suid-Afrikaanse rugby en die WP te bewys. Dit moes baie durf en opoffering geverg het, en as dit nie vir die giftige korona was nie, sou ek darem graag daardie blonde kop (wat nou seker ook al soos Simson se haredos moet lyk!) met trots wou gevryf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos