Pos min. Bheki Cele sonder versuim

akkreditasie
Bheki Cele
Bheki Cele

Kaapstad het die laaste paar maande erge moorde en geweldsmisdaad beleef. Byvoorbeeld, sedert Maart vanjaar is verskeie mense in Khayelitsha koelbloedig vermoor. Op 14 Maart is vyf mense doodgeskiet, op 20 Maart ses mense en op 8 Mei is weer ses mense doodgeskiet.

Die moorde op 8 Mei volg op ’n voorval waar ’n polisiebeampte wat ’n gevangene in die New Somerset-hospitaal opgepas het, oorval en van sy vuurwapen beroof is. Daarna is hy in die kop geskiet en twee pasiënte is ook koelbloedig doodgeskiet.

Hierdie moorde is aanduidend van ’n nasionale regering wat nie meer geweld kan beheer nie en dat misdadigers hulself al hoe meer die reg tot geweld toeëien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos