Deel

Puttoilette by skole is onmenslik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amnestie Internasionaal dring nou by Motshe­kga aan op antwoorde omdat die blote bestaan van puttoilette by openbare skole volgens dié organisasie ’n oortreding van die grondwetlike reg op sanitasie is. Foto: Unsplash
Amnestie Internasionaal dring nou by Motshe­kga aan op antwoorde omdat die blote bestaan van puttoilette by openbare skole volgens dié organisasie ’n oortreding van die grondwetlike reg op sanitasie is. Foto: Unsplash

Ek kan my net indink hoe dit moet voel om as kind by die skool op te daag wetende dat jy nie die toilet kan gebruik nie weens die haglike toestand waarin dit is.

Dit is ’n skending van kinderregte soos uiteengesit in die VN se Handves vir Kinderregte. Duisende kinders sit in klaskamers met gebreekte vensters en water wat by die dak inloop. Die jare wat veronderstel was om die gelukkigste te wees, word ’n stryd en ’n vernedering.

Blykbaar was daar teikendatums in plek vir die vervanging van puttoilette. Ek neem aan begrotings is goedgekeur en aan spesifieke provinsies bewillig. Wat daarna gebeur het, bly ’n raaisel. Iewers langs die pad word ’n magdom vergaderings gehou en tenders toegeken. Sou dit nie miskien wyser gewees het vir die nasionale departement van onderwys om ’n taakspan saam te stel om die proses te monitor nie? Om verantwoording te gee vir elke sent wat bewillig word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 227/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.20
+0.4%
Rand - Pond
23.85
+0.5%
Rand - Euro
20.53
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.89
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos