SA moet ‘geen bedel-gebied’ word

akkreditasie
Werkloosheid het nou sulke hoë vlakke bereik dat die land se stelsels om dit te versag, nie meer kan bybly nie. Foto: William Horne
Werkloosheid het nou sulke hoë vlakke bereik dat die land se stelsels om dit te versag, nie meer kan bybly nie. Foto: William Horne

By die aankondiging dat Suid-Afrika tans die land met die hoogste werkloosheidsyfer ter wêreld is (wat ek terloops nie glo nie as ’n mens aan talle lande in Afrika, die Midde-Ooste en Asië dink), dan klink dit miskien kras en liefdeloos om op hierdie tydstip daarop aan te dring dat die hele Suid-Afrika ’n “geen bedel-gebied” moet word.

Wat die afgelope week met my en my vrou gebeur het, was dat vyf mans ons voor ons huis gedreig het om aan elkeen R100-vervoergeld te gee. Ons het geweier. Gelukkig was daar ’n palissadeheining tussen ons.

Dit het my aan my besoek aan China laat terugdink. Ek het een oggend in die internasionale hotel-deel van Beijing gebottelde water gaan koop. Die bottels saam het agt yuan gekos en ek het net ’n tienyuan-noot by my gehad. Ek is gewoond aan Suid-Afrika en sê toe sommer so terloops aan die vriendelike verkoper: “Ag, hou maar die tweeyuan-kleingeld.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,796.10
+0.1%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,798.50
+2.7%
Platinum
973.50
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,914
+0.8%
Alle aandele
69,271
+1.0%
Hulpbronne 10
64,644
+0.9%
Industriële 25
92,984
+0.1%
Finansiële 15
13,399
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos