Saru, kyk tog mooi na die Cheetahs

akkreditasie
SARU logo (File)
SARU logo (File)

Hoewel ek in die Wes-Kaap woon, is ek ’n Vrystater in murg en been. Toe die Springbok-span verlede Saterdag teen die Argentyne opdraf, kon ek dus nie help om met ’n mate van trots op te merk hoeveel lede van die Bok-span Vrystaatse bande het nie.

Terselfdertyd is dit hartseer om te sien hoe Vrystaters jaar ná jaar deur ander unies met vetter beursies afgerokkel word.

Hoewel Frans Steyn en Rosko Specman die enigste huidige Cheetahs in die groter Bok-groep is, het Ox Nché, Lood de Jager, Trevor Nyakane en Makazole Mapimpi die Groen-en-goud vir die eerste keer as Cheetahs oor die kop getrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 169/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Royal AM 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+0.2%
Rand - Pond
20.88
+0.5%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,781.00
-0.2%
Silwer
22.36
-0.6%
Palladium
1,847.50
-0.3%
Platinum
955.00
-0.3%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,073
-0.7%
Alle aandele
72,489
-0.6%
Hulpbronne 10
68,836
-1.8%
Industriële 25
95,793
-0.2%
Finansiële 15
14,307
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos