Selfvernietiging, ondanks dié kennis

akkreditasie

In die 19de eeu het ’n kennisontploffing in die Westerse wêreld plaasgevind, veral op die gebied van wetenskap en tegnologie. Dit het bygedra tot doeltreffender kosproduksie, wat meer mense kon voed, en bevolkings het gegroei.

Beter mediese dienste het die hoë sterftesyfer van die vorige eeue, veral onder kinders, drasties verlaag. Minder mense was betrokke by voedselproduksie en meer begaafdes kon studeer, eksperimenteer, navors en spesialiseer.

Kennis van goeie higiëne het ’n besef geskep van die noodsaak van ’n skoon en sindelike leefwyse. Een van die heilsame nuwighede was die rioolstelsel, wat mettertyd verbeter en verfyn is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos