Steve Hofmeyr ’n voorbeeld vir ons

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr

Ek verwys na die berigte oor die omstredenheid rakende die liedjie wat Steve Hofmeyr as huldeblyk vir Theuns Jordaan geskryf het. Ek wens almal wil Steve nou uitlos. Hy is ’n eerbare man en ’n fantastiese sanger.

Wat ek die meeste van hom waardeer, is sy eerlikheid. Hy skroom nie om op te kom vir reg en geregtigheid nie. Die meeste van ons staan terug as dit kom by ons waardes wat gekritiseer word. Steve is ’n voorbeeld vir ons almal. Los hom uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.8%
Rand - Euro
16.79
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.21
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos