Strand se parke-afdeling het ’n hart vir bome

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Verskaf
Foto ter illustrasie: Verskaf

Bome is lewe. Dit is wel nie maklik om bome te vestig in Weskus-stranddorpies waar die woeste suidooster en sout seewinde waai nie. In die Strand getuig menige bome se skewe stamme van hul stryd teen die elemente.

Veral een manatokaboom wat met sy koddig skewe kronkelstammetjie ’n interessante baken vir stappers langs Kusweg geword het. Dié boompie het die natuur se aanslae moedig oorleef, maar nie die aanslag van ’n voertuig wat onlangs onwettig op die sypaadjie geparkeer “. . . en met sy sware wiele die kroontjie platgetrap” het nie.

Albert Luckhoff, plaaslike kunstenaar, het ontsteld rondgesoek om hulp om die half-ontwortelde boompie te red. Die volgende oggend kry ons die kontaknommer van Kerschel Jafta, superintendent van die Kaapstad-metro se Strand-parke-afdeling, en hy beloof om dadelik ’n span uit te stuur. Minder as ’n halfuur later word die manatoka, “op een plek die stammetjie so amper middeldeur”, met groot sorg weer “regop” getrek (in sy skewe stamposisie en met pale gestut).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos