Sulke aanvalle op Kaaps stook onmin

akkreditasie
Deelnemers aan die Kaapse Klopse se straatoptog.Foto: Wesley Martin
Deelnemers aan die Kaapse Klopse se straatoptog.Foto: Wesley Martin

Annarita Louw sê in haar brief “Afrikaaps, of lui aanmekaarflans van woorde?” (13.05) sy lees nie graag nuwe stemme in Afrikaaps nie en dit laat Afrikaans in ’n soort Kreools verval.

’n Mens kan niemand sekere taalvoorkeure verkwalik nie, hoewel Afrikaans ironies genoeg self nie sonder ’n mate van kreolisering sou ontstaan het nie.

Standaardafrikaans is ook nie die enigste korrekte vorm van die taal nie en word in ieder geval toenemend aangepas om die natuurlike variasie van ons taal op ’n meer gelyke basis te reflekteer, Kaaps inkluis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,775.35
+0.6%
Silwer
23.50
+1.3%
Palladium
2,034.77
+0.7%
Platinum
1,051.37
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos