‘Terug na Bybel’ ons enigste geestelike behoud

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Een van die vanselfsprekende beginpunte van jou benadering tot die Bybel is dat jy aanvaar dat al die dele van die Bybel nie eenders is en op dieselfde vlak lê nie.”Foto: ISTOCK
“Een van die vanselfsprekende beginpunte van jou benadering tot die Bybel is dat jy aanvaar dat al die dele van die Bybel nie eenders is en op dieselfde vlak lê nie.”Foto: ISTOCK

Godsdiens en geloof lyk dit my het hedendaags ’n gebruiksartikel geraak, en elkeen pas dit toe soos wat dit vir hom of haar gerieflik is. Die Bybel leer ons egter dat geloof ’n prysgawe van jouself is en absolute fokus is op die God van die Bybel aan wie ons al die eer, lof en aanbidding moet bring.

Weens die sondeval het die natuurlike verhouding tussen God en mens gebroke geraak, en dit was alleen die bloedoffer van Jesus Christus aan die kruis wat daardie verhouding weer kon herstel. Die Bybel is God se onfeilbare, ewige en onveranderlike Woord, en buite die raamwerk wat dit vir ons lewe stel, mag ons nie beweeg nie. Lees 2 Petrus 1:3 tot 20.

Dit is juis hierdie saak wat vir dolerende gemeentes die kernsaak is. Die Algemene Sinode (AS) van die NG Kerk volg ’n benadering dat die Bybel mense se woorde oor God is wat aanpasbaar is volgens die omstandighede van die tyd waarin ons leef, en daarom is afwykende stemme aanvaarbaar binne die raamwerk van diversiteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos