Verbeter beheer oor seebronne eerder só

akkreditasie
Foto ter illustrasie: Verskaf
Foto ter illustrasie: Verskaf

Ek is nie ’n booteienaar nie, maar was wel tot op 70-jarige ouderdom ’n geesdriftige (en wettige) permitduiker vir perlemoen en alikreukel, en is steeds ’n seekosliefhebber.

Dit kon ek altyd doen op die datums wat die weer, getye en persoonlike vakansiedatums toegelaat het. Dit was sedert ons drie seuns self kon begin duik die wonderlikste en onvergeetlikste pa-seun-saambindingsgeleentheid in ons jaarlikse seevakansie. Menige seekospot was die eerste prys soos een ná die ander vir hul eie duikpak-Kersgeskenk gekwalifiseer het.

Ek het nooit ’n boot besit nie, maar het (soos ook die seuns), as die geleentheid daar is en die weer dit toelaat, van tyd tot tyd saam met ’n vriend op sy boot gaan kreef trek en as ons gelukkig was ’n vars kreef op die kole kon ervaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos