Verdeelde kerke se ruïnes is al millennia oud

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die onmin en verdeeldheid in kerke strek oor duisende jare heen. Dis onverklaarbaar dat die wegbrekers (was Paulus toentertyd ook een?) én behoudendes (die Skrifgeleerdes en Fari­seërs?) hulle so maklik beroep op die inwerking van die Heilige Gees om hul vertolking van die Bybel/geloof te rugsteun. Dit kan hoogstens vir een groep geld, maar die onverdraagsame aard van die verskille dui eerder daarop dat dit bes moontlik nie op een van die partye van toepassing kan wees nie.

Om krag aan hul woorde te verleen het die profete ook ewe maklik beweer “Die Here sê so . . .”, maar as jy die Bybel bestudeer, is dit duidelik dat dit soms net menslike voorskrifte is wat beswaarlik van die Here gekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.94
-0.3%
Silwer
20.14
-0.6%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos