Verkiesing herinner aan dae van Natte en Sappe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Noudat ’n datum vir die plaaslike verkiesings aangekondig is, hardloop my gedagtes terug op ’n tru-rat spoor, sommer baie jare terug . . .

Bloed, ’n geskeurde hemp, ’n stukkende bril! Dit was my eerste onthou-indrukke van verkiesing – 1933. Ek was vyf jaar oud. Dit was die dae van Natte en Sappe – as jy ’n Nat-kind is, speel jy nie sommer met ’n Sap-kind nie en andersom; dit was soos die evangelie!

Die bebloede en verflenterde was my pa, terug van ’n vergadering van die opposisie, waar ook sommer ’n hele­ klompie stoele van die kerksaal in die slag gebly het. Wat alles daardie aand gebeur het, weet ek tot vandag toe nie, maar Pa is later “vereer” met ’n sakhorlosie vir sy “heldhaftige” daad. Ja-nee, daardie dae het die mense nie net politiek gepraat nie, hulle het dit baklei . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,798.36
+0.3%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
971.00
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,805
+0.6%
Alle aandele
69,169
+0.8%
Hulpbronne 10
64,468
+0.6%
Industriële 25
92,831
-0.1%
Finansiële 15
13,408
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos