Vernames pleeg dié sondes

akkreditasie
Cameron Symons (31), die Suid-Afrikaanse verpleër, kom Dinsdag in Suid-Afrika aan ná sewe maande ter see waar hy daagliks dié mooi sonsondergange kon geniet.
Cameron Symons (31), die Suid-Afrikaanse verpleër, kom Dinsdag in Suid-Afrika aan ná sewe maande ter see waar hy daagliks dié mooi sonsondergange kon geniet.

Ek lees die bydrae van Willie Esterhuyse onder die opskrif “SA kort vrede en ’n regering met integriteit” (18.08). En dan onthou ek onwillekeurig sy besoek rondom 6 Julie 1987 aan Dakar in Senegal wat soos volg op www.history.org.za opgesom word:

“On 6 July 1987, Dr. Federik van Zyl Slabbert led a group of fifty-two mainly Afrikaans-speaking intellectuals to meet with the then-banned African National Congress (ANC) in Dakar, Senegal. Delegates were drawn from academic, professional, cultural, religious and business fields. Amongst the delegates from South Africa were Tony Bloom, Dr F. van Zyl Slabbert, Willie Esterhuyse, Dr. Theuns Eloff, Bretyen Breytenbach, André Brink, Ampie Coetzee, André du Toit, Jannie Gagiano, Herman Gilliomee, Max du Preez, Rashid Lombard, Jimmy Matthews, Hennie Serfontein, Alistair Sparks, Alex Boraine and Grethe Fox. Notable about these delegates is that the majority were Afrikaans-speaking, and this ground-breaking meeting is regarded as a milestone in South African political history.”

Uiteraard stem die meeste van onse mense sekerlik met sy skrywe van 18 Augustus 2020 met hom saam. Ek glo egter ook dat hy en die sowat 52 mense van sy groep hul koppe skud oor die situasie soos dit tans uitspeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.8%
Rand - Euro
16.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,790.80
+0.1%
Silwer
20.42
+0.6%
Palladium
2,268.50
-0.9%
Platinum
956.50
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,279
-0.5%
Alle aandele
70,995
-0.4%
Hulpbronne 10
64,416
-2.2%
Industriële 25
86,943
-0.1%
Finansiële 15
16,098
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos