VF Plus-deur lankal oop vir bruines

akkreditasie
Heindrich Wyngaard
Heindrich Wyngaard

Heindrich Wyngaard se rubriek, dat die VF Plus die enigste party is wat werklik na die regte van minderheidsgroepe omsien, moet verwelkom word (Beeld 06.03 – “My stem voel nêrens tuis nie”). Hy gee dan ook raad aan die VF Plus om sy “blanke” openbare beeld in die Wes-Kaap ’n bietjie bruiner te poets.

Ek is oortuig dat as die bruin gemeenskap werklik ernstig na die visie en beleid van die VF Plus kyk, hulle sal agterkom dat hierdie party reeds baie jare die enigste party is wat op ’n verantwoordelike wyse ook na hul belange kan en wil omsien.

Die aggressiewe propaganda van die sogenaamde reënboog­nasie-partye wat verkondig dat al die mense in Suid-Afrika een nasie, met een taal en kultuur is, het ongelukkig voorkom dat bruin Afrikaners dit raaksien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 7
Connacht 5
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 10
Benetton 3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.30
-0.6%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,782.63
+0.8%
Silwer
22.50
+0.5%
Palladium
1,806.86
+1.3%
Platinum
933.00
-0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos