Ek is bly Comair hervat sy vlugte. Ek was altyd ’n British Airways-ondersteuner.
Ek hoop ook werklik die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is nou korrupsievry en suksesvol.
My bekommernis lê by die toestand van die vliegtuie wat dié twee lugdienste gebruik.