Vrae aan Tony Leon oor Afrikaans

akkreditasie
Tony Leon
Tony Leon

Tony Leon sê in sy onderhoud met Murray La Vita baie dinge waarmee ek en seker baie ander Beeld- en Netwerk24-lesers kan saamstem (“ ‘Ons toekoms vol spanning,’ ” 05.03).

Oor Afrikaans sê hy dat dit ’n “nasionale skat” is en deel vorm van die Suid-Afrikaanse boedel wat gekoester moet word. Dit is waar en ek is bly hy sê dit. Hy maak egter ’n belangrike kwalifikasie: Hy meen Afrikaans het so ’n waardevolle skat geword om “waarskynlik verkeerde redes” – omdat dit “deel van nasionalisme” was. By alles wat Afrikaans bereik het, voeg hy ’n “weliswaar” by. Dit het weliswaar gebeur as “ ’n doelbewuste projek van nasionalisme”.

’n Mens kan baie dinge oor dié stellings opmerk, soos dat meer as nasionalisme nodig is om byvoorbeeld ’n letterkundige skat op te bou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,774.02
-0.3%
Silwer
20.13
-0.7%
Palladium
2,155.00
+0.1%
Platinum
933.50
-0.5%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos