Vryheid sluit verantwoordelikheid vir keuses in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die mens is hoofsaaklik ’n individu met ’n eie bestemming en ’n persoonlike verhouding met sy god wat hoër is as sy politieke en sosiale verhouding met sy medemens. Maar op aarde word sy bestemming bepaal en sy persoonlikheid kom tot vervulling grotendeels deur sy menslike verhoudings.

Dit blyk deesdae dat daar by vele die wil en kennis ontbreek om met die nodige wysheid en begrip met ons medeburgers saam te werk en saam te leef. Dink aan die inentingsproses en wanbegrippe daarom heen geweef.

Hoewel daar van nature belangrike en soms hemelsbreë verskille tussen mense bestaan, is elke mens deur sy god toegerus met bepaalde inherente moontlikhede wat tot ontplooiing en ontwikkeling gevoer moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,776.64
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,156.48
+0.2%
Platinum
941.00
+0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos