Waar die media kyk, dáár veg hulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Rooiplein op die Universiteit Stellenbosch-kampus. Foto: Argief
Die Rooiplein op die Universiteit Stellenbosch-kampus. Foto: Argief

Ek sluit my graag aan by Marius Stegmann (“Is dit wat die DA van my taal dink?”, 28.09).

Die DA maak groot gewag van die taalgebeure by die Universiteit Stellenbosch en die uitlatings van min. Blade Nzimande – en daarvoor is ek dankbaar. Maar op grondvlak takel hy Afrikaans net so lekker af. Byvoorbeeld, die naam van die nuwe brandweerstasie wat onder DA-bewind op die Sir Lowry’s-pad opgerig is, is aan albei kante eentalig Engels.

Waar die media fokus, is die DA gróót vegters vir Afrikaans, maar waar ons gewone mense leef, heelwat minder so.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos