Waaroor is hy kwaad of verbitterd?

akkreditasie
Heindrich Wyngaard
Heindrich Wyngaard

Hier is ongelukkig nie plek om ten volle uiting te gee aan my frustrasie en selfs teleurstelling oor die aard van die periodieke artikels van Heindrich Wyngaard nie. Dit is vir my vreemd dat ’n seun uit ’n Afrikaanse gemeenskap wat aan ’n Afrikaanse universiteit studeer het, so ’n negatiewe en selfs verbitterde houding openbaar teenoor instellings wat uit die Afrikaanse gemeenskap ontstaan het.

In sy tirade oor die taalgemeenskap waar hy sy akademiese opleiding ontvang het en wat hom in staat stel om sy beroep te beoefen, laat sy feitlike kennis hom soms in die steek. In sy artikel oor die transformasie by die Universiteit van die Vrystaat beweer hy onder meer in simpatie met anderskleurige studente dat hulle voorouers die “slawe” was wat die geboue help oprig het. Miskien moes hy net vasgestel het wanneer slawe vrygestel is.

Nader aan sy alma mater verwys hy na die verskeie afjakke wat hy glo as student moes verduur, en niemand is gestraf nie. Dit is interessant. In die bykans 25 jaar as amptenaar waartydens ek met studente gemoeid was, kan ek my nie herinner aan ’n tugsaak waar bruin en wit studente se verskille behandel is nie. Moontlik verdien ’n mens soms ’n afjak vanweë jou eie houding en ingesteldheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos