Waar’s dié goeie rugbydae?

akkreditasie
Joggie Jansen
Joggie Jansen

Hennie Pienaar se brief oor die Cheetahs, “Saru, kyk ’seblief mooi na my geliefde span” (20.08), het my onwillekeurig laat terugverlang na vervloë dae.

Ek is sedert 1974 ’n inwoner van Bloemfontein en detyds kon jy ’n seisoenkaartjie vir skoliere koop vir ’n paar rand. Dit het jou toegang gegee tot alle wedstryde met die uitsondering van toetse. Selfs internasionale wedstryde.

Daar was soveel hoogtepunte, maar ook die hartseer van ’n verloor. Dink maar aan die naelskraapse verloor teen die 1974-Leeus van Willie John McBride. ’n Wedstryd wat die Vrystaat moes en kon gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,793.89
+0.0%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,788.00
+2.1%
Platinum
971.50
+1.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,106
+1.1%
Alle aandele
69,476
+1.3%
Hulpbronne 10
65,036
+1.5%
Industriële 25
93,185
+0.3%
Finansiële 15
13,403
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos