Wanneer gaan mense agterkom wat gebeur?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Gerugte dat die regering beplan om die land strenger in te perk, doen die ronde. Of dit bloot fopnuus is of die uitlek van werklike inligting, maak nie saak nie. Onder die omstandighede waaronder die regering, soos in sommige ander lande, landsburgers se vryhede onbepaald en soms taamlik wreed aan bande gelê het en steeds lê, kan dit die een of die ander wees.

Die nasionale Covid-19-bevelsraad, wat as uitvoerende gesag poseer, het onlangs die “ramptoestand“ vir die 20ste keer met ’n maand verleng, terwyl die pandemie in reses was. Die parlement van ’n sogenaamd demokratiese staat is blykbaar ook taamlik permanent in reses, ongeag demokratiese verkiesings wat die skyn wek van ’n grondwetlike demokrasie in werking.

Terwyl die partye wat setels gewen het in die afgelope plaaslike verkiesings onder mekaar baklei om poste en magsposisies in die rade sodat hulle die mense doeltreffend kan ophef, gaan die bevelsraad ongestoord sy gang om ondemokraties by wyse van dekreet te regeer, met klaarblyklik geen voorneme om die “ramptoestand“ tot ’n einde te bring nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos