Wat het dan sedert 1994 verkeerd geloop?

akkreditasie

Die Nasionale Party het in 1948 aan bewind gekom. Daar word steeds gekerm en gekla oor die periode daarna, en ons word verseker dat die land sedert 1994 baie beter daaraan toe is as wat dit daarvoor was.

Nou wonder ek net hoe ’n vergelyking van die 27 jaar sedert 1948 (tot 1975) en die 27 jaar sedert 1994 sou lyk? In my herinnering was die periode tussen 1948 en 1975 ’n tyd van vooruitgang.

Evkom is uitgebrei, damme is gebou, paaie is geteer en verbreed, seehawens en lughawens is vergroot en gemoderniseer, treine het geloop, en die dienste was betroubaar en veilig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos