Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 32515

akkreditasie
Robbie Kruse. Foto: Deon Raath
Robbie Kruse. Foto: Deon Raath

Reeva se ouers eis verskoning. Asseblief tog. Oscar se prokureur is reg. Hulle rek dit uit. Dis al amper ses maande, maar hulle “berei nog voor”. Snert. – Pieter, Rustenburg 

Burgerlike Lugvaart behoort minister Nathi Mthethwa se beplande 100 m-vlagpaal te keer. – Marius, Moreletapark 

Die misdadigers wat die Charlotte Maxeke-hospitaal se skandeerder beskadig het, moet tot lewenslange gemeenskapsdiens gevonnis word. Dieselfde geld vir die vandale van Spoornet en Prasa se infrastruktuur. – Dr. Dik Daan, Pretoria 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.94
+1.3%
Rand - Pond
19.86
+0.2%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+1.5%
Goud
1,819.66
-0.2%
Silwer
21.65
+0.1%
Palladium
2,069.50
+2.1%
Platinum
960.00
+1.4%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,027
+0.9%
Alle aandele
69,696
+0.7%
Hulpbronne 10
72,798
+1.3%
Industriële 25
77,796
+0.9%
Finansiële 15
15,898
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos