Dit wil voorkom of my brandstoftenk nou meer diesel vat om te vul. Wie is verantwoordelik vir die kalibrasie van die pompe by vulstasies en hoe gereeld word dit nagegaan en gedoen? – Johan, Weltevredenpark
Vir wie is die ANC die kwaadste –André de Ruyter of Jan van Riebeeck? – Hans Retief, Pretoria
Weet iemand wat die Zondo-kommissie se volgende stap is? – Andrew