Wat sou ’n Machiavelli gedoen het?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. FW de Klerk Foto: Argief
Oudpres. FW de Klerk Foto: Argief

Die afsterwe van oudpres. FW de Klerk het die diverse denkrigtings en persoonlike (in sekere gevalle geniepsige of ondermynende?) sienswyses van Suid-Afrikaners belig.

Volgens die historikus prof. Hermann Giliomee was die “onsensitiewe” uitlatings oor De Klerk se dood binne ’n historiese konteks “nie buitengewoon nie”.

In sy boek Die laaste Afrikaner-leiers verduidelik Giliomee hierdie verskynsel. Hy verwys na Niccolò Machiavelli (1469-1527), ’n leier wat in die noorde van Italië geworstel het om ’n staat te bou wat sterk genoeg was om sy gesag op ’n erg verdeelde gemeenskap af te dwing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 92/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+0.6%
Rand - Pond
21.48
+0.3%
Rand - Euro
18.28
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,794.49
+0.6%
Silwer
22.85
-0.2%
Palladium
1,774.83
-1.4%
Platinum
950.23
-1.6%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,586
-0.0%
Alle aandele
69,971
-0.1%
Hulpbronne 10
66,415
+1.3%
Industriële 25
92,964
-1.0%
Finansiële 15
13,417
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos