Wees bedag op dié ‘selfoonslenter’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kinders se verslawing aan mobiele speletjies bekommer die Chinese regering. Foto: Unsplash
Kinders se verslawing aan mobiele speletjies bekommer die Chinese regering. Foto: Unsplash

Selfone het byna oorwegend huistelefone vervang, wat beteken dat, benewens e-pos, boodskappe en kennisgewings, die selfoon ook oorwegend vir gesprekvoering aangewend word. En daarvoor moet die selfoongebruiker voortdurend sorg dat hulle genoegsame lugtyd op hul selfone het.

En hier kom Vodacom met ’n slenter wat hom duisende rande per jaar in die sak bring en waarvan sy selfoongebruikers vermoedelik nie bewus is nie.

Die normale prosedure vir die gebruik van enige beskikbare produk, of dit kos of gekoopte lugtyd is, is tog dat jy begin gebruik van die oorskot of beskikbare tyd. Maar nie by Vodacom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 0/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.99
+0.4%
Rand - Pond
20.17
-0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,663.71
+0.2%
Silwer
19.31
+1.4%
Palladium
2,164.50
-0.1%
Platinum
865.00
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,059
-0.6%
Alle aandele
63,280
-0.7%
Hulpbronne 10
59,540
-1.2%
Industriële 25
76,760
-0.8%
Finansiële 15
13,774
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos