Wekroep: CR moet ‘doener’ word

akkreditasie
Tim du Plessis
Tim du Plessis

Dit was verlede naweek opvallend dat Barnard Beukman (redakteur van Beeld) en Tim du Plessis (voormalige redakteur van Rapport en Beeld) elkeen na ’n sportsoort verwys om ons afwesige pres. Cyril Ramaphosa tot aksie op te roep.

Beukman (Beeld 24.07) verwys in die begin van sy artikel “Tyd vir seremoniële president speel verby” na die voordeel om in die kwartgebied van jou teenstanders op die rugbyveld te kom en van daar punte aan te teken. Hoewel Ramaphosa die afgelope jaar of wat verskeie kere in die kwartgebied van sy ANC-teenstanders gekom het, kon hy, volgens Beukman, nie punte aanteken nie.

Tereg verwys Beukman dan verder na Jay Naidoo se noodroep: “En nou, meneer die president, kom dit op jou neer om ons met moed en inspirasie te lei . . .”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 147/7
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 132/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
21.30
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.32
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,769.12
+0.1%
Silwer
22.33
-0.2%
Palladium
1,795.00
+0.6%
Platinum
944.55
+0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,870
+0.5%
Alle aandele
71,351
+0.5%
Hulpbronne 10
67,639
+0.1%
Industriële 25
94,031
+0.4%
Finansiële 15
14,106
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos