Wie baat by ‘1652’ se lofsange?

akkreditasie
Patric Tariq Mellet, skrywer van The Lie of 1652.Foto: edrea du toit
Patric Tariq Mellet, skrywer van The Lie of 1652.Foto: edrea du toit

Heindrich Wyngaard se vraag “Wie baat uit die ‘1652’-aanvalle?” (27.11) laat my met ’n teenvraag: Wie baat uit die lofsange?

Wyngaard benut N.P. van Wyk Louw se Kritiese skole om die leemtes in die “aanvalle” op The Lie of 1652 te ontmasker. Dalk die eerste stok in die wiel. Van Wyk Louw se veld was letterkunde en die beswaar van historici was juis dat The Lie of 1652 nie as fiksie aangebied word nie. Dus beoordeel hulle die werk volgens die norme van geskiedenis as wetenskap.

Voordat geen “beskawing” as minagtend beskou kan word, moet huidige navorsers, met erkende bronne, vasstel wat die begrip “beskawing” tydens die neerpen van die stelling ingehou het en hoe dit met die huidige betekenis vergelyk. Alle skeepsjoernaalskrywers van weleer was byvoorbeeld nie geskoolde woordkunstenaars of vaardig in politieke korrektheid nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 66/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,772.74
+0.3%
Silwer
22.42
+0.2%
Palladium
1,811.82
+1.5%
Platinum
950.50
+1.1%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos