Wie die Fariseërs eerder as Jesus navolg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
geloof

Nog ’n dominee (14.10) probeer om alle doleerders as verstokte Fariseërs wat slegs die Ou Testament lees, te brandmerk. Nou wonder ek: Was daar nie die laaste paar jaar in die NG Kerk (NGK) ’n “Seisoen van luister” nie? Is daar nie herhaaldelik geleer om nie te praat voordat jy deeglik geluister het nie?

Het Dominee dan nie geluister wat ons as doleerders met dolering probeer sê nie? Ons sê elke mens is na die beeld van God geskape. Ons probeer elkeen as sodanig erken en respekteer. Ja, ons sê ook, soos die Nuwe Testament, dat die mens se liggaam ’n tempel van die lewende God is. Dit moet dus as lewende offer aan ons Verlosser gewy word.

Dit impliseer dat elke gelowige geroep is om mense in liefde by te staan om Jesus se genade te aanvaar – soos Hy geleer het: “Ek veroordeel jou ook nie, maar gaan en moet van nou af nie meer sonde doen nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos