Hanlie Retief gesels met die wêreld se oudste aktiewe oorlogskorrespondent, Al Venter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In die negentigs tydens die burgeroorlog in Sierra Leone. Hier staan Venter saam met sy makker Cobus Claassens, op wie die hoofkarakter in Leonardo DiCaprio se fliek 'Blood Diamond' gebaseer is.
In die negentigs tydens die burgeroorlog in Sierra Leone. Hier staan Venter saam met sy makker Cobus Claassens, op wie die hoofkarakter in Leonardo DiCaprio se fliek 'Blood Diamond' gebaseer is.

Al J. Venter kan net nie wegbly as die skote begin klap nie.

In ’n loopbaan wat strek van Biafra, Libanon en El Salvador tot die huidige konflik in Mali, is Venter met reg ’n legende in die wêreld se konfliksones.

Op 83 is hy die oudste steeds-aktiewe oorlogskorrespondent in die wêreld. Hy werk al langer as 40 jaar vryskut vir Jane’s Defence Weekly, die grootste militêre inligtingsdiens in die wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos