’n Lewe | Val Bojé: Sterfte van Persklub se voorsitter laat groot leemte

akkreditasie
Val Bojé  Foto: Facebook/Nasionale Persklub
Val Bojé Foto: Facebook/Nasionale Persklub

Die voorsitter van die Nasionale Persklub en ’n voormalige redakteur van die Pretoria News, Val Bojé, is op 62 in die Zuid-Afrikaans-hospitaal in Pretoria oorlede. Sy het aan hartversaking gesterf net voordat ’n hartklep vervang sou word.

Die hoofbestuurder van dié persklub, Jos Charle, sê Bojé se ervaring en baie kontakte was van onskatbare waarde vir die klub. Van die talle ander instansies wat hul medelye betoon het, is onder meer Unisa, die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, al die personeel van Freedom Park, die departement van wetenskap en innovasie en verskeie diplomate.

Bojé het 40 jaar vir die Pretoria News in verskeie poste gewerk totdat sy die redakteur vir sewe jaar geword het. Dit het van haar die redakteur met een van die langste termyne in die geskiedenis van die Independent Media-groep gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.26
+0.2%
Silwer
24.07
+0.0%
Palladium
1,981.00
+0.8%
Platinum
1,018.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos