Beeld, Die Burger en Volksblad sê: Laat feite paniek temper

akkreditasie
Die corona-virus is nog nie in Suid-Afrika aangemeld nie.
Die corona-virus is nog nie in Suid-Afrika aangemeld nie.
Foto Verskaf

Die Covid-19-virus het al na 66 lande versprei, sowat 90 000 gevalle is wêreldwyd gediagnoseer en meer as 3 000 mense het al gesterf.

Wydverspreide paniek oor die nuwe epidemie, veral ook aangevuur deur sosiale media, het meegebring dat duisendmiljarde se waarde op effektebeurse uitgewis is.

Groot konferensies en sportbyeenkomste word links en regs afgelas, en selfs vanjaar se Olimpiese Spele in Japan is dalk in die gedrang. Alles met groot finansiële implikasies. En maatskappye wêreldwyd vrees die ergste vir die huidige boekjaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos